moeson
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| moeson | moesons |
- moe•son
- (weer) Die periodieke wind in tropiese gebiede (en die reën wat dit kan bring), wat ’n halfjaar lank uit ’n bepaalde rigting waai en dan feitlik 180° grade van rigting verander.
- Bhoetan hanteer die moeson eintlik ietwat beter as Nepal, want baie van die toerisme-infrastruktuur is binnenshuis of op geplaveide paaie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|