Gaan na inhoud

moesonreën

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Moesonreën in Mumbai
Enkelvoud Meervoud
  moesonreën    moesonreëns  
moeson +‎ reën
moe•son•reën, moesonre•en
(weer) Die neerslag wat die moeson veroorsaak as hy in 'n bepaalde rigting waai
  1. Vloede weens moesonreëns het reeds die lewe van 10 mense in Mianmar geëis en meer as 54 000 ander moes hul huise ontruim om die vloedwaters te ontvlug.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: moessonregen(nl) m