moetie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  moetie     moeties  

Etimologie

Van Zoeloe, umuthi, wat medisyne beteken.

Woordafbreking

moe•tie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Tradisionele Afrika-medikasie.

    Voorbeeldsinne

Die gemeenskap is woedend nadat grafte geskend en dele van lyke verwyder is, om vermoedelik as moetie verkoop te word.

    Afgeleide woorde

moetieman, moetiemoord, moeitiewinkel

    Verwante woorde

geneesmiddel, medisyne, medikasie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: muti(en)