Gaan na inhoud

molêr

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   molêr    molêre    molêrs  
mo•lêr
(chemie) Wat verband hou met die konsep van 'n mol
  1. Die molêre konsentrasie van ’n oplossing is die aantal mol opgeloste stof per liter oplosmiddel (mol·L−1). Dit staan meer algemeen bekend as die mol opgeloste stof per kubieke desimeter oplossing (mol·dm−3).[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: molar(en)
Nederlands: molair(nl)