Gaan na inhoud

molekuul

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  molekuul    molekule  
mo•le•kuul
(chemie) 'n Groep atome wat deur kovalente of polêre bindings bymekaar gehou word
  1. Wetenskaplikes gee egter dikwels ander name vir kovalente verbindings om die naam te vereenvoudig (of omdat die molekuul benoem was lank voordat die formule ontdek is)[1]
Molekule

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: molecule(en)
Nederlands: molecuul(nl) o, molecule(nl) v