molfraksie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| molfraksie | molfraksies |
- mol•frak•sie
- (chemie) Die verhouding tussen die aantal mole opgeloste stof en die totale aantal mole van die oplossing.
- Die molfraksie is 'n belangrike konsentrasie-eenheid in die fisiese chemie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||