Gaan na inhoud

moltrein

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  moltrein    moltreine  
mol + trein
   
(lêer)
mol•trein
'n Ondergrondse trein, deel van 'n spoorwegvervoerstelsel in groot stede wat die middestad met die omliggende stedelike gebiede verbind
  1. Meer as 50 groot stede rondom die aarde het ondergrondse spoorwegstelsels, of moltreine, en ander het stelsels wat in aanbou is.[1]
Moltreinlyn, moltreinstelsel

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: metro(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor moltrein.