Gaan na inhoud

moltreinstelsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  moltreinstelsel    moltreinstelsels  
moltrein + stelsel
   
(lêer)
mol•trein•stel•sel
'n Ondergrondse vervoerstelsel en die moltreine wat daarop ry
  1. Moskou se moltreinstelsel, algemeen bekend as die Moskouse metro, is een van die besigste moltreinstelsels ter wêreld.[1]