Gaan na inhoud

moontlikheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  moontlikheid    moontlikhede  
   
(lêer)
moont•lik•heid
Wat moontlik is of die feit dat dit moontlik is
  1. Politieke ontleders verskil oor die moontlikheid dat die ANC se steun vanjaar tot onder 50% sal daal. Wat sal die gevolge hiervan vir die land wees?[1]

    Antonieme

Onmoontlikheid

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: possibility(en)
Nederlands: mogelijkheid(nl) v