morsdood
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | morsdood | morsdooie | |
- mors•dood
- (Intensiewe vorm) van dood Heeltemal dood
- 'n Kleuter in die noorde van Indië het glo 'n kobra morsdood gebyt nadat die slang om sy hande begin draai het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|