mos
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mos | mosse |
- (plante) 'n Nievaatplant uit die subkoninkryk
Bryobiotina
- Leer die Grafsteenversorgingsgids behoorlik met veilige metodes om mos en korsmos te verwyder sonder om skade te veroorsaak.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mos |
- (voeding) Ongegiste druiwesap
- Die druiwe word meestal in die warmer streke geproduseer. Hieruit word mos voorberei waarvan basiswyn gemaak word.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| mos |
- Soos dit duidelik behoort te wees
- 'n Mens sit mos maar net op die roeiboot en dryf stroomaf. [3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|