mossie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mossie | mossies |
-
(lêer)
- mos•sie
- (voëls) 'n Voëltjie uit die familie
Passeridae waarvan verskeie spesies in Suid-Afrika voorkom
- Ek het nog nooit 'n mossie of 'n duif met 'n rugsakkie op die rug gesien kos bymekaar maak vir die onbekende dag van môre nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mossie.