muil
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| muil | muile |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| muiltjie | muiltjies |
- (soogdiere), (landbou) die kruising tussen 'n perdemerrie (
Equus caballus) as moer en 'n donkiehings (
Equus asinus) as vaar. - (kleding) 'n plat tipe skoeisel
- (misdaad) iemand wat dwelms dra en smokkel
- Die mense het almal presente saamgebring. Dit was silwergoed of goue goed of klere of wapens of speserye of perde of muile.[1]
- Muile: kyk na die beste in vrouemuile uit die Arezzo-versameling, soos plat muile, leermuile, muile sandale, oop muile, van werk tot happy hour! [2]
- Sal interessant wees om te hoor hoeveel van hierdie muile wel deur OR Tambo kom sonder om gevang te word[3]
| Vertalings: 1. trekdier | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. skoeisel | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. dwelmsmokkelaar | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor muil.