Gaan na inhoud

muilband²

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  muilband²    muilbande²    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  muilbandjie²     muilbandjies²  
Die polisie het ’n vermeende muilband, wat van Brasilië af op die O.R. Tambo-lughawe geland het, met dwelms in sy maag en om sy lyf gearresteer.

    Sinonieme

muilhegter, lyfhegter, dwelmpakker

{{Oorsprong < dwelmMUIL + BAND met dwelms om lyf of ingesluk}}