Gaan na inhoud

muilband¹

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek muilband¹  
Verlede Tyd  ek  het gemuilband¹        
(1) Die Mafia muilband mense wat hulle geheime kan verklap.
(2) Muilband die hond sodat hy niemand anders kan byt nie.
Enkelvoud Meervoud
  muilband¹    muilbande¹    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  muilbandjie¹     muilbandjies¹  
'n neusmasker om te verhoed dat jou hond ander honde of mense byt

    Sinonieme

neusmasker