muishond
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| muishond | muishonde |
- muis•hond
- (soogdiere) 'n klein, katagtige roofdier wat tot die familie
Herpestidae behoort
- Roux het die Owl Rescue Centre, 'n bewaringsorganisasie in Hartbeespoort, genader om die muishonde te vang en op 'n veilige plek weer vry te laat.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor muishond.