muisvoël
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| muisvoël | muisvoëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| muisvoëltjie | muisvoëltjies |
- muis•voël, muisvo•el
- (voëls) 'n kleinerige Afrikaanse voël wat tot die orde
Coliiformes behoort
- 'n Muisvoël se akrobatiese vernuf en sy gewoonte om selfs onderstebo te hang om te eet, kan vermaaklik wees om te aanskou. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor muisvoël.