Gaan na inhoud

muitende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordmuit
Bywoordelikmuitend
Attibutiefmuitende
mui•ten•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van muitend: wat muit
  1. Muitende soldate het na wat berig word in 'n staatsgreep beheer geneem van Mali se presidensiële paleis.[1]