Gaan na inhoud

murg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Soep met murg
Enkelvoud Meervoud
  murg     
Sedert die 9de eeu in Oudnederlands bekend as marg. Van Proto-Germaans mazga-, van Proto-Indo-Europees *mozgh-.[1]
   
(lêer)
(anatomie), (kookkuns) die sagte en vetterige weefsel binne-in 'n been
Plaas een van die bene in die gat van 1 rolletjie en skep die murg van die res van die bene uit en plaas dit rondom en langs die rolletjie.[2]
«Hy het murg in sy pype»
Hy is baie sterk[3]
«Deur murg en been gaan»
Dwarsdeur 'n mens gaan[3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: marrow(en)
Nederlands: merg(nl) o