Gaan na inhoud

muskiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  muskiet    muskiete  
mus•kiet
(insekte) 'n klein tipe vlieg van die familie op Wikispecies Culicidae wat se wyfies dikwels voed op die bloed van gewerweldes
Muskiete is aktief in warm toestande en hou glad nie van koue weer nie. Vlak, stilstaande louwarm water is hul broeiplek.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mosquito(en)
Nederlands: muskiet(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor muskiet.