mutasie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mutasie | mutasies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- مُیتاسِي , meervoud: مُیتاسِیسْ
Spelling tot 1909
- mutási, meervoud: *mutásies, *mutásiis
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Verandering, verwisseling.
- (biologie) Plotselinge verandering, wisseling by die ontwikkeling van die soorte by die ontwikkeling van plant- en diersoorte.
- Stemverandering, stemwisseling
- (taalkunde) klankverandering, hoofsaaklik aan die begin van 'n woord.
Vertalings
Vertalings: 2. biologie | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Stemverandering, stemwisseling | |||
---|---|---|---|