mymer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | mymer |
| Verlede Tyd | ek | het gemymer |
| Teenwoordige deelwoord | mymerend, mymerende | |
- my•mer
- Om in gedagte verlore te raak
- Die ander vrae handel oor mymer en peins – beteken hulle dieselfde? [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|