Gaan na inhoud

mynskag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  mynskag    mynskagte  
myn + skag
   
(lêer)
myn•skag
(mynbou) 'n Vertikale, gewoonlik silindriese toegangsroete tussen die aardoppervlak en plekke in die ondergrond waar minerale in vaste vorm ontgin word
  1. Die mynskag waar zama-zamas glo skuil om hul arrestasie te probeer vryspring, is te gevaarlik vir die polisie om binne te gaan.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mine shaft(en)
Nederlands: mijnschacht(nl) v/m