Gaan na inhoud

mynstaking

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  mynstaking    mynstakings  
myn + staking
   
(lêer)
myn•sta•king
(politiek), (ekonomie), (mynbou) 'n Stakingsaksie onder mynwerkers
  1. Baie lank gelede was daar ’n grootskaalse staking in Suid-Afrika en dit was so erg dat dit ’n groot krisis in die land veroorsaak het. Dit was die 1922-mynstaking wat ook die Randrebellie genoem word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: mijnstaking(nl) v