Gaan na inhoud

mynwerker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Mynwerkers in Mpumalanga
Enkelvoud Meervoud
  mynwerker    mynwerkers  
myn + werker
   
(lêer)
myn•wer•ker
(beroepe) 'n Persoon wat in die myne werk
  1. Die Tshiamiso Trust is deur ses groot mynmaatskappye gestig ná die historiese 2018-skikking in ʼn klas-aksie om siek mynwerkers te vergoed.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: miner(en)
Nederlands: mijnwerker(nl) m