Gaan na inhoud

naaf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  naaf    nawe  
(tegniek) 'n Deel van 'n meganisme om 'n wiel of eksentriek aan 'n dryfas, as of pen te bevestig. Die naaf is altyd deel van 'n as-naafverbinding.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hub(en)
Nederlands: naaf(nl)