naaldbehandeling
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| naaldbehandeling |
- IPA: [ˈnɑːɫtbəˌɦɑn(d)ələŋ]
- نَالْدْ بِهَنْدِلِڠْ
- Sjinese geneeswyse waarbei goud- of silwernaalde in weefsels of organe ingesteek word om te genees of pyn te verlig.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| naaldbehandeling |