naamwoordfrase
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| naamwoordfrase | naamwoordfrases |
- naam•woord•fra•se
- (taalkunde) 'n Groep woorde of geykte uitdrukking wat die funksie van 'n naamwoord het
- Hier is 'n voorbeeld van 'n frase in die sin: die kat miaau, hierdie sin bestaan uit twee frases:
Eerstens, 'n naamwoordfrase: die kat
Dan 'n verbale frase: miaau[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|