Gaan na inhoud

naastenby

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
naastenby
Van Nederlands ten naaste by
naas•ten•by
omtrent, by benadering, ongeveer
  1. Niemand kon destyds seker naastenby voorspel hoe groot en ingrypend die politieke verandering na 1994 inderdaad sou wees nie en hoe radikaal die posisie van Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde binne die groter kultuurlandskap van Suid-Afrika sou verander nie. [1]