Gaan na inhoud

naat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  naat    nate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naatjie     naatjies  
'n lyn waarlangs twee afsonderlike stukke materiaal aanmekaar vasgewerk of gesweis word
Of jy gaan teleurgesteld wees, want dit probeer so hard om te vermaak, dit torring los by die nate.[1]
Sweisnaat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: seam(en), suture(en)
Nederlands: naad(nl) v/m