nabyaardevoorwerp
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| nabyaardevoorwerp | nabyaardevoorwerpe |
- na•by•aar•de•voor•werp
- (sterrekunde) voorwerp in die sonnestelsel waarvan die wentelbaan naby aan dié van die Aarde kom.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor nabyaardevoorwerp.