Gaan na inhoud

naelmaantjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  naelmaantjie    naelmaantjies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naelmaantjietjie     naelmaantjietjies  
Die naelmaantjie is die halfmaanvormige witterige area van die bed van 'n vinger- of toonnael. (lunula, lunule)