Gaan na inhoud

nageboorte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nageboorte    nageboortes  
na + geboorte
na•ge•boor•te
(biologie), (landbou) Die oorblyfsel van die plasenta wat deur die baarmoeder van die moer uitgestoot word by die geboorte van 'n jong dier.
  1. Die nageboorte kan self 12 tot 14 dae neem om af te kom.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: afterbirth(en)
Nederlands: nageboorte(nl) v