Gaan na inhoud

nagedagte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nagedagte    nagedagtes  
na + gedagte. Leenvertaling van Engels afterthought
   
(lêer)
na•ge•dag•te
Wat iemand later bedink het, wat eers nie belangrik gelyk het nie
  1. Hoe hartseer dan dat Suid-Afrikaanse rugby 'n punt bereik het waar die Curriebeker 'n blote nagedagte geraak het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: afterthought(en)
Nederlands: nadere bedenking(nl) v, nader inzien(nl) o, gedachte achteraf(nl) v