Gaan na inhoud

nagmerrie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nagmerrie    nagmerries    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  nagmerrietjie     nagmerrietjies  
   
(lêer)
nag•mer•rie
  1. 'n Baie eng droom
  2. (figuurlik) 'n Skrikbeeld, 'n baie moeilike situasie
  1. 'n Nagmerrie is 'n ontstellende droom wat gekoppel is aan negatiewe gevoelens soos angs of vrees wat jou wakker maak.[1]
  2. Vermy 'n nagmerrie – doen navorsing voor jy reis[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Alptraum(de) m
Engels: nightmare(en)
Nederlands: nachtmerrie(nl) v/m