Gaan na inhoud

namate

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voegwoord
namate
na•ma•te
tot 'n mate wat gelyk is aan die genoemde verandering
Namate die aanleg egter uitgebrei is, moes 'n oordragskema gebou word wat die Vaalkopdam uit die naburige Roodekopjesdam in die Krokodilrivier kon aanvul. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: naarmate(nl)