natriumasied
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| natriumasied |
- na•tri•um•a•sied
- (chemie) Die natriumsout van die suur waterstofasied wat die formule NaN3 het
- Natriumasied word soms ook in lugsakke gebuik. As dit geaktiveer word vind die volgende reaksie plaas:
2NaN3(s) → 2Na(s) + 3N2(g) [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|