Gaan na inhoud

natriumhidroksied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  natriumhidroksied     
na•tri•um•hi•drok•sied
(chemie) Die metaalbasis van natrium (NaOH), 'n hoogs bytende wit vastestof
  1. Bekende basisse sluit in natriumhidroksied (algemeen bekend as wassoda), ammoniumhidroksied en ammoniak.[1]

    Sinonieme

Bytsoda, wassoda, natronloog
Hidroksied

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sodium hydroxide(en)
Nederlands: natriumhydroxide(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor natriumhidroksied.