Gaan na inhoud

natriummonofluoorasetaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die kristalstruktuur van natriummonofluoorasetaat
Enkelvoud Meervoud
  natriummonofluoorasetaat     
natrium + monofluoorasetaat
na•tri•um•mo•no•flu•oor•a•se•taat
(chemie), (landbou) Die natriumsout van monofluoorasynsuur (CH2FCOONa) wat as 'n baie giftige plaagdoder gebruik word
  1. Dit is baie belangrik om daarop te let dat die gebruik van natriummonofluoorasetaat (1080) wel deur die Wet gemagtig is, maar net in gifhalsbande en op geen ander manier nie. [1]

    Afkorting

1080