Gaan na inhoud

navorsing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  navorsing    
Die sistematiese ondersoek om feite of beginsels te staaf of om inligting in te samel.[1]
NASA doen ook navorsing, en koördineer navorsing op die gebied van lug- en ruimtevaart.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: research(en)
Nederlands: onderzoek(nl)