Gaan na inhoud

naweeklyfie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  naweeklyfie    naweeklyfies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naweeklyfietjie     naweeklyfietjies  
na•week•ly•fie
  1. 'n Meisie met 'n dun lyfie (Namakwalands).
  2. Sy is mooi gebou.
Die meisie het 'n lekker naweeklyfie.