Gaan na inhoud

nawete

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nawete     
na + wete
na•we•te
Nawete is die vermoë om 'n gebeurtenis of situasie te verstaan eers nadat dit gebeur het. (hindsight, afterlight, afterknowledge)

    Sinonieme

nakennis