neer
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| neer |
- Sedert die 10de eeu bekend as nither- in Oudnederlands, neder in Middelnederlands en neer in Nederlands en Afrikaans. Afgeleid van Proto-Indo-Europees *ni-, *nei- (onder).[1]
- in afwaartse rigting
- Wêreldleiers daal op Davos neer.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|