Gaan na inhoud

neergelê

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordneerlê
Werkwoordelikneergelê  
Naamwoordelikneergelê, neergelegde
neer•ge•lê
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van neerlê
  2. vorm die lydende vorm van neerlê
  1. 'n Dame het skaars voor 'n plas water in die pad te staan gekom of 'n galante heer het reeds sy baadjie oor die poeletjie neergelê.[1]
  2. Die maskers word afgehaal en kwesbaarheid word voor die gehoor neergelê.[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat neergelê is of word
  1. Daar word aan die hand gedoen dat die riglyne soos neergelê in Banks v Goodfellow wel die toets van tyd deurstaan het [3]