Gaan na inhoud

neergelegde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordneerlê
Werkwoordelikneergelê  
Naamwoordelikneergelê, neergelegde
neer•ge•leg•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van neergelê: wat neergelê is of word
  1. Skole wat in gebreke gebly het om te voldoen aan die neergelegde prosedures het hulself dikwels midde in regsgedinge en hofuitsprake bevind [1]