neerlê
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lê neer |
| (in bysin) | ... dat ek | neerlê |
| Verlede Tyd | ek | het neergelê |
| Onbepaalde wys | neer te lê | |
| Teenwoordige deelwoord | neerleggend | |
| Verlede deelwoord | neergelegde | |
-
(lêer)
- neer•lê
- Om iets op die grond te lê
- Om iets skriftelik in wet of regulasie op te neem
- Om te bedank, om te abdikeer
- Kranse is Dinsdag neergelê ter nagedagtenis aan die slagoffers van die aanval 10 jaar gelede op die kantoor van die satiriese weekblad Charlie Hebdo.[1]
- Reëls wat die optrede van prokureurs beheers soos neergelê in die verordeninge[2]
- Slaag hy nie, is hy verplig om sy amp neer te lê, by gebreke waarvan die kerk deur sy sinode hom daarvan sal onthef.[3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Netwerk24; nuus; 2025
- ↑ De Rebus 13(2); 1967
- ↑ [https://core.ac.uk/download/pdf/335037622.pdf Christelike hoër onderwys en die teologie; Du Toit; <2025 ]