neerlaag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  neerlaag     neerlae    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  neerlagie     neerlagies  

Woordafbreking

neer•laag

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(militêr) (sport) 'n Stryd verloor; toestand om oorwin te wees.

    Voorbeeldsinne

In die Tweede Wêreldoorlog het Hitler 'n groot aantal neerlae gely.

    Wisselvorme

nederlaag

    Vertalings

  Vertalings:    neerlaag
Engels: defeat(en)
Frans: défaite(fr) v
Hindi: हार(hi)
Nederlands: nederlaag(nl)
Russies: поражение(ru) o