neerleggende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | neerlê |
| Bywoordelik | neerleggend |
| Attibutief | neerleggende |
- neer•leg•gen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van neerleggend: wat neerlê, terwyl dit neerlê
- Dankie vir pappa se voorbeeld van lewe neerleggende liefde, puik werksvernuf, vrek baie uit-die-maag-uit-lag oomblikke, raad en net eerlike manier van lewe.[1]