Gaan na inhoud

neerslag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  neerslag    neerslae  
neer•slag
  1. (weer) Vog wat uit die atmosfeer neerslaan
  2. (chemie) 'n Vastestof wat uit 'n reaksie in oplossing of uit 'n gasreaksie gevorm word en na die bodem sink
  1. Al dié vorms van water – waterdruppels (reën), ys (hael) of sneeu – is meestal van wolke afkomstig. Die oomblik wat die water of ys op die grond val, noem ons dit neerslag. [1]
  2. n Witterige neerslag vorm en die oplossing word pienk[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. weer
Engels: precipitation(en)
Nederlands: neerslag(nl) o
  Vertalings:   2. chemiese reaksie
Engels: precipitate(en)
Nederlands: neerslag(nl) o