Gaan na inhoud

nefrologie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nefrologie     
ne•fro•lo•gie
(wetenskap), (medies) Dié tak van die mediese wetenskap wat handel oor die funksie en siektes van die niere.
  1. Nefrologie omvat 'n wye reeks nierverwante siektes en fokus op die identifisering en bestuur van nierafwykings, insluitend hipertensie en elektrolietwanbalanse[1]
Nefroloog, nefrologies

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nephrology(en)
Nederlands: nefrologie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nefrologie.